Thursday 27 September 2012

" HOOOOOOOOOOK!!!!!-


"Want bobbejane kan nie F uitspreek nie."


Best gift to give


SAKDOEK


GOD is jou “SAKDOEK” as jy huil …
HY is jou “HOEKIE” as jy erens wil skuil …
HY is jou “SAMBREEL” as hartseer oor jou reen …
HY is jou “911″ as jy in nood verkeer …
Maar meeste van als …
HY is die “ANKER” op ons lewenspaaie …



Daar is so baie mooi dinge om ons om raak te sien, al is dit partykeer deur trane ….
Dankie dat jy ietsie mooi in my lewe is!!
Hoop jy word vêr bo jou verwagtinge geseën!

Die Leeuloop


  Christelike weergawe van Robbie Wessels se Leeuloop
Jesus se REGLOOP
As jy wil weet wat die Regloop is,
En jy weet waar die Regloop rus...
Die duiwel is baie verleidelik,
Maar die Woord gaan aan jou stap vir stap verduidelik ...

Een, twee, sit jou hande in die lug & prys die Here,
Want Hy het ons sonde vergewe.
Buig voor die Here, onse Vader,
Laat ons almal saam in Sy naam vergader.
Bring al jou vriende en juig,
Laat ons voor Hom getuig,
Nuut gebore, Sonde Vergewe,
Nuut gebore, as jy wil...
Solank jy net Reg loop!

Wens ek was in Kaap Stad


Kyk hoe pragtig is die see vanoggend.












 
Dit gaan ‘n heerlike dag in Kaapstad wees. 

Life in grahs


Life Explained by Graphs   















love-joy-hope