Thursday 27 September 2012

Die Leeuloop


  Christelike weergawe van Robbie Wessels se Leeuloop
Jesus se REGLOOP
As jy wil weet wat die Regloop is,
En jy weet waar die Regloop rus...
Die duiwel is baie verleidelik,
Maar die Woord gaan aan jou stap vir stap verduidelik ...

Een, twee, sit jou hande in die lug & prys die Here,
Want Hy het ons sonde vergewe.
Buig voor die Here, onse Vader,
Laat ons almal saam in Sy naam vergader.
Bring al jou vriende en juig,
Laat ons voor Hom getuig,
Nuut gebore, Sonde Vergewe,
Nuut gebore, as jy wil...
Solank jy net Reg loop!

No comments:

Post a Comment