Thursday 27 September 2012

SAKDOEK


GOD is jou “SAKDOEK” as jy huil …
HY is jou “HOEKIE” as jy erens wil skuil …
HY is jou “SAMBREEL” as hartseer oor jou reen …
HY is jou “911″ as jy in nood verkeer …
Maar meeste van als …
HY is die “ANKER” op ons lewenspaaie …



Daar is so baie mooi dinge om ons om raak te sien, al is dit partykeer deur trane ….
Dankie dat jy ietsie mooi in my lewe is!!
Hoop jy word vêr bo jou verwagtinge geseën!

No comments:

Post a Comment