Boy1: Hey, my broe…ken jy my pa eet kers?
• Boy 2: Jy
lieg!!!
• Boy1: Ek sê
jou my broe
• Boy 2: Hoekom
sê jy so?
• Boy1: In die
aand as ons slaap dan sê hy vir my ma ,Maraai, maak dood die kers en kom gee my
stukkie!
.
LOL!!!!!!
No comments:
Post a Comment